33 Longifolia

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Willem S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Lekker. Baie skoon en netjies en goed toegerus. Die trap kan net dalk 'n probleem wees vir party mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
André
33 Longifolia
Dankie vir die positiewe resensie. Wat die buitetrap betref, stem ons saam dat alle mense nie trappe gemaklik toeganklik vind nie. Dit is juis ook daarom dat ons pertinent in ons profiel daarvan melding maak, dat dit nie 'n verrassing moet wees nie. Groete en sterkte.

Charl E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Fantasties lekker. Was heerlik gewees. Plek is baie skoon. Baie netjies. Gasheer is baie vriendelik en behulpsaam. Wonderlike omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
André
33 Longifolia
Charl-hulle was vir 'n kort besoek by ons en ek sal hulle graag weer wou huisves. Dit was 'n plesier om hulle te kon akkommodeer.

Nicky V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Vinnige oornag vir sport. Baie netjies en privaat. Andre het ons vriendelik verwelkom en was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
André
33 Longifolia
Baie dankie vir die vriendelike terugvoer. Sien weer, groete.

Anria V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustig, super netjies en smaakvol. Die mooiste plek met regtig goeie diens. Bied bogemiddeld wat jy nodig het. Is ideaal vir meer as een nag. Lekker stil in die nag, naby genoeg aan winkels en restaurante. Beslis 'n bespreking werd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
André
33 Longifolia
Baie dankie, die positiewe terugvoer word baie waardeer. Groete

Nicoline Catharina J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Restful and comfortable. We thoroughly appreciated our stay at 33 Longifolia Road. From the start, the owner was easy to get hold of, friendly and welcoming. The accommodation was better than the photos provided on the website. The apartment was beautifully clean, cosy, and had all necessary amenities. Fresh milk and ground coffee were even provided. We especially enjoyed sitting at the sliding door enjoying the view with a cup of coffee. I can highly recommend this accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
André
33 Longifolia
Thank you so much for the kind words, Nicoline. It is appreciated.

Etienne L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Convenient and well located. Friendly host, onsite parking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
André
33 Longifolia
Baie dankie vir die goeie resensie. Groete.

Gavilan L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Excellent. It was an amazing experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
André
33 Longifolia
Thank you for the positive feedback, Gavilan. It was a pleasure having you with us. I look forward to your next visit. Regards, André

Rika L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Fantastiese ondervinding. Uitstekend, netjies, skoon, veilig, puik gashere, perfekte ligging - was baie aangename verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
André
33 Longifolia
Baie dankie. Ons sien uit na julle volgende besoek.

Anton R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Gemaklik. Vriendelik ontvang, perseel is goed toegerus en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
André
33 Longifolia
Baie dankie. Kom kuier gerus weer. Groete

Rosalia R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Veilig, goed geleë en alles wat jy nodig het vir 'n rustige verblyf. Ons het so lekker gebly. Ons is baie vriendelik ontvang en het sommer dadelik tuis gevoel. Die woonstel is baie goed toegerus, veilig en geleë in 'n baie mooi en stil omgewing. Ons sal weer daar bly sou die geleentheid weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
André
33 Longifolia
Baie dankie, Rosalia. Ek vertrou julle besoek was suksesvol en ons sal julle graag terugverwelkom. Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

André Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 Longifolia Road, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b282d6f7c8ddd434731cb808b491a021bb2170775a02453d5f06767739baa8671220cab30d5dbc2bb3378fac5d739dc2464?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 33 Longifolia Road Paradyskloof 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.966612513304 18.856238222684

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang