2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 33 Longifolia Road, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
33 Longifolia is 'n moderne selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Paradyskloof in Stellenbosch. Hierdie verblyf is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers sowel as reisigers met kinders wat op soek is na gerieflike verblyf.
Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het lugversorging en 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskassie, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sitarea et gemaklikhe sitplek en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n balkon, Weber-braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf is naby verskeie winkels, restaurante, wynplase en die Stellenbosch-gholfklub.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
André Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 33 Longifolia Road, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink 33 Longifolia het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
33 Longifolia Road, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang