Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

33 Mthunzi Lane

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Damon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir 33 Mthunzi Lane
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Hugo M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek om te gaan vir 'n rustige stil vakansie!

Akkommodasie was puik! Baie goeie toegeruste eenheid en gerieflik naby aan die strand. Die kompleks is baie veilig en huisves ook 'n verskeidenheid wildspesies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

33 Mthunzi Lane se terugvoer

Ons is bly om te hoor dat julle 'n puik tyd gehad het! Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit en hoop om julle weer te sien in die toekoms. Baie dankie!

33 Mthunzi Lane
Sanet K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet K
Gesin met tieners

Cintsa Wes op sy beste, gerieflik, veilig en met die branders in jou ore!

Ons gesin van 4 het heerlik gebly en die 5 dae het veels te vinnig verby gegaan. Die huis het alles wat nodig is, met 'n heerlike oopplan, binne/buite gevoel. Met die swemstrand so naby en binne loopafstand, het ons die see elke dag geniet. Ons gaan volgende keer ons tennisrakette ook saamneem. Daar is 'n pragtige tennisbaan in die estate, wat ook gebruik kan word. Die gasheer, Damon, en gasvrou, het gesorg dat ons heerlik gebly het. Baie dankie vir al julle moeite om ons so tuis te laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

33 Mthunzi Lane se terugvoer

Dit was wonderlik om julle te ontmoet. Ons is so bly julle het lekker gekuier en ons sien uit om julle weer te ontvang. Ons wens julle 'n vrede- en vreugdevolle 2024. Wees geseënd. Liefde, groete

33 Mthunzi Lane
Jason C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautifully located home in a secure estate located a stone's throw from the beach and wave pool.

It was a seamless, comfortable experience to enjoy our holiday from the first day. The hosts who live above were extremely friendly and helpful with local knowledge and we didn't even know they were there. The braai and seating area is on the gardens overlooking the sea view. Very well catered with all the appliances and cutlery/crockery you would need. Fast fibre Wi-Fi and big-screen TV were great for occasional rainy days.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

33 Mthunzi Lane se terugvoer

We're delighted to hear that your holiday experience was seamless and comfortable. The scenic gardens with a sea view, well-equipped amenities, fast fibre WiFi, and a big-screen TV added to your enjoyment. We appreciate your kind words and hope to welcome you back soon!

33 Mthunzi Lane
Charmaine N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine N
Gesin met tieners

Fantastic accommodation. Beautifully furnished and spacious. Attention to detail.

We stayed from the 29th October to the 1st November 2021. What a wonderful location. Beautifully decorated and owners are friendly and very helpful. Our family will definitely be going back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

33 Mthunzi Lane se terugvoer

Thank you for sharing your experience, Charmaine Nel! We're thrilled to hear that you enjoyed the wonderful location and beautiful decor. We look forward to hosting you again on your future travels!

33 Mthunzi Lane
Sanet D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet D
Gesin met tieners

Excellent

The hosts went out of there way to make us feel welcome. Look at the star ratings. The views are breathtaking. It is a calm environment very close to the beach - 150m walking distance. One can hear the waves, smell the sea and wake up with the birds chirping every morning. Spacious living and luxury amenities. Definitely value for money. Our son enjoyed every moment - fishing, swimming, playing in and around the beach. Pristine nature surroundings and walking trails. Lovely restaurants and little shops in the surrounding area. We will definitely be back. A must go to for any nature and beach lover.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

33 Mthunzi Lane se terugvoer

Thank you for taking the time to write a review. We are glad to hear your son had such a good time. We loved sharing our piece of paradise with you and look forward to having you back. God bless, Gustav and Shaunnagh

33 Mthunzi Lane
Hester J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester J
Gesin met klein kinders

Uitstekende verblyf

Asemrowende uitsig en loopafstand vanaf die strand. Ons het 'n wonderlike tyd gehad en die gasvryheid is uitstekend. Na die vakansie is hulle soos familie vir ons. Die eenheid is skoon, netjies en het alles wat mens nodig het. Ons sal vir seker weer terug wees vir nog ’n ongelooflike vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

33 Mthunzi Lane se terugvoer

Dankie dat julle die tyd geneem het om ons plekkie te resenseer. Ons is bly dat julle self kon ervaar dat daar hier "meer as sewe kleure in die reënboog is". Ons pak 2021 aan met moed en durf ek waag om te sê, geesdrif, en kyk uit vir julle volgende besoek. Ons kan nie wag om julle weer te sien nie. Liefde, groete Gustav en Shaunnagh

33 Mthunzi Lane
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mthunzi-laan 33, Khamanga-baai, Cintsa, 5275, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3a0bea0183fb533c4bd117f1c4c1213c5f95722395937a96c17167152d421ed0fb4467c61c687962401b91f8a1ac5c8a771?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 33 Mthunzi Lane Khamanga Bay 5275 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-15:00 10:00 -32.851385694756 28.11632008094
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem