34th on Pierneef
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 3 Apr 2024 tot 30 Mei 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pierneef-straat 1149, Villieria, Pretoria, 0186, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R750R675 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
34ste op Pierneef bied privaat selfsorgverblyf in Villieria, 'n gevestigde voorstad van Pretoria. Dis naby verskeie winkelsentrums, hospitale en die N1 en N4.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuisie en 'n leefarea. Die slaapkamer het lugversorging en 'n koninggrootte-bed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het lugversorging en 'n platskerm-TV met Netflix. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Daar is ook 'n dubbelslaapbank en ekstra sitplek.
Die skuifdeure lei na die privaat stoep met 'n etenstafel en stoele waar gaste kan ontspan en hul maaltye saam kan geniet.
Gaste het toegang tot 'n braai-area en die gedeelde swembad is op versoek beskikbaar. Veilige parkeerplek vir 1 voertuig is ook beskikbaar. 'n Ekstra parkeerplek kan gereël word indien vooraf versoek.
Slaapplek
’n Bespreking by 34th on Pierneef sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Chris Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Maande op LekkeSlaap 5
Ligging
- Pierneef-straat 1149, Villieria, Pretoria, 0186, Gauteng
- Gaste dink 34th on Pierneef het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pierneef-straat 1149, Villieria, Pretoria, 0186, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom