36 Emanzini Villa
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: R716-weg, Emanzini South Bay, Deneysville, 1932, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R5 500 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
36 Emanzini Villa is op die Vaaldamoewer in Deneysville geleë en spog met 'n ongelooflike uitsig. Die villa bied rustigheid, gerief en 'n huislike atmosfeer wat 'n wonderlike vakansie-ervaring verseker.
Die stylvolle dubbelverdieping-vakansievilla bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 6 slaapkamers, 6 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Al die slaapkamers dubbelbeddens en rusbanke, en elkeen het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis op die onderste verdieping is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea met 'n sitkamerstel, kaggel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Aktiwiteite op die perseel sluit visvang en bootry in. Gemeenskaplike geriewe sluit die vuurput, swembad, kroeg en pooltafelkamer in. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- R716-weg, Emanzini South Bay, Deneysville, 1932, Vrystaat
Sien meer verblyf in Noordelike Vrystaat Vrystaat
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: R716-weg, Emanzini South Bay, Deneysville, 1932, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom