+39
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 5 Gondolier Close, Noordhoek, Cape Town, 7979, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

365 Sunsets is 'n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word en luukse, gerieflike verblyf teen die berg in Noordhoek, Kaapstad bied. Die eiendom het 'n pragtige, panoramiese see-uitsig.

Verblyf by 365 Sunsets beskik oor 2 luukse ateljeewoonstelle. Elke woonstel het 'n oopplan-leefarea en gaste kan tussen 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 2 ekstra lang enkelbeddens kies. Daar is ook 'n leefarea, en suite-badkamer met 'n stort, 'n goed toegeruste kombuisie en 'n etenstafel met stoele in elke woonstel.

Elke woonstel het WiFi, 'n TV met Netflix, tee- en koffiemaakgeriewe en toegang tot 'n privaat stoep met ketelbraaigeriewe. Daar is parkeerplek op die perseel.

365 Sunsets is ideaal geleë naby restaurante en dis 2 km vanaf Longbeach Mall, 5 km vanaf Noordhoek en Long Beach en sowat 44,3 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Natalie H
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful, beautiful stay with stunning views, comfort, and a relaxing atmosphere. We recently had the pleasure of staying at 365 Sunset...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2026
Adelah S
Saam met lewensmaat
5.0
Best mini vacation I had. It was absolutely amazing!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2026
Leigh F
Saam met lewensmaat
5.0
Stay here! Fabulous location, and comfortable space.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Alex V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike ervaring. Pragtige plek. Baie netjies.
Apr 2025
Lindo H
Saam met lewensmaat
4.6
Veilige omgewing met pragtige uitsig. Vriendelik ontvang deur gasvrou. Goed geleë met pragtige uitsig oor landelike area en see in die verte, kan bran...
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Penny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 5 Gondolier Close, Noordhoek, Cape Town, 7979, Wes-Kaap
  • Gaste dink 365 Sunsets het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

5 Gondolier Close, Noordhoek, Cape Town, 7979, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAs4xZUcigjsY38udQoPvw8YLAAlF8SoSGpSFbNvgciQV3DPX46q?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 5 Gondolier Close Noordhoek 7979 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.11245 18.38536
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang