Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

37 La Mer

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Illovo-kusweg 27, Illovo Beach, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 495 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

37 La Mer is in Illovo Beach net 30 km suid van Durban geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Die rustige, ongerepte kusdorpie, Illovo Beach, spog met lekker warm weer die hele jaar lank en die warm tropiese water van die Indiese Oseaan.

Dié woonstel is op die eerste verdieping en beskik oor 3 slaapkamers met slaapplek vir 5 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 1 enkelbed. Die tweede badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke, 'n TV met DStv en 'n eetarea met ruim sitplek waar gaste saam hul maaltye kan geniet. Gaste kan ook gratis WiFi-toegang geniet.

Die hoofslaapkamer en sitkamer het direkte toegang tot 'n wye terras met 'n 160 grade-see-uitsig, buitemeubels en 'n gasbraai.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Die strand, wat via 'n privaat hek bereik word, is 'n entjie se stap van die woonstel af en bied doendinge in soos visvang, swem in the see wat deur 'n haainet beskerm is, 'n sonbad en eindelose geleenthede vir die bou van 'n sandkasteel. Die strandmeer aan die monding van die Lovurivier is 'n toevlugsoord vir voëlkyk en kanovaart.

Slaapplek

’n Bespreking by 37 La Mer sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 37 La Mer
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Burger Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 58

Jaar gelys 10

Ligging

  • Illovo-kusweg 27, Illovo Beach, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 37 La Mer het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 495
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R3 495
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Illovo-kusweg 27, Illovo Beach, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA686e0c1d8a1628a6945cf74378f5ed2b660ee89897ed7cd2b7be93398008c5541a9882892108aeffc1a5713a47ebe7aba98c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 495 per nag (plek vir 5) 1 5 1 5 27 Illovo Beach Road Illovo Beach 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.114040779316 30.851650428975
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem