Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3714 @ Ribbok

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Carina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 16 resensies vir 3714 @ Ribbok
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Tizane N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tizane N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie unieke ervaring met die diere wat by jou huis kom kuier.

Baie lekker gebly. Laat weet asb. vir die eienaar dat die lugverkoeler (air conditioner) in die een kamer baie water lek wanneer dit aangeskakel word. Die water drup op die beddegoed en die 'head board'.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rosinah M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosinah M
Gesin met klein kinders

It was a good place to visit.

The Good: The beautiful animals we have seen. We had a peace of mind vacation and a lovely time visiting the waterpark. The Bad: The place wasn't as clean as I expected it to be. There was no way a day can pass without killing a cockroach. I do not like these in the house ever. So some deep cleaning is needed.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jared B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jared B
Gesin met klein kinders

Great value for money, will be back for sure.

Awesome place to stay, with great wildlife, clean and safe. The only thing I would add being in South Africa is an inverter for load shedding with a small child would have helped. But overall it's great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debby G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debby G
Saam met vriende

Absolutely amazing.

Service from the website was fantastic and will definitely use them again for future bookings. Accommodation spotless and comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claudia P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia P
Gesin met tieners

Pragtige, skoon plek met alles wat jy nodig het.

Ons het die kuiertjie vreeslik baie geniet in die lekker ruim en moderne huis. Ons sal beslis die plek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robey G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Robey G
Gesin met tieners

Baie lekker in die natuur. Die lugreëlings is hemels op warm dae en nagte.

Skoon netjiese tweeslaapkamer huis met lugversorging. Baie diere het kom inloer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V
Gesin met klein kinders

Baie lekker gerus en ontspan in uitstekende verblyf.

Die eenheid was silwerskoon en is baie goed toegerus. Alles wat ons sou kon nodig kry, was beskikbaar. Ons gesin het heerlik ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mercia L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mercia L
Saam met vriende

Sielsrus was bo-aan die lys.

Sal Ribbok 3714 vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne P
Gesin met klein kinders

Bebos maar natuurlik.

3714@Ribbok is skoon en nuwe plek. Alles is daar wat jy nodig het ek sal die plek aanbeveel, net jammer almal bou nou in Marloth.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Quintin P - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Quintin P
Gesin met klein kinders

Wonderlike rustigheid.

Pragtige woning met wonderlike ligging. Perfek vir ons as familie gewees!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elisa R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elisa R
Saam met vriende

Absolutely beautiful place and great value for money.

Very clean and the owner was amazing only one text away. We enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gideon C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon C
Saam met vriende

Baie lekker gebly.

Ons het baie lekker gebly, dis regtig 'n baie lekker bly huis. Skoon en netjies met alles wat jy nodig het. Daar is net een probleem - 'n mens wil nie huis toe gaan nie, jy wil vir altyd bly. Kan nie wag om terug te gaan nie. Ek mis al klaar die diere wat elke dag kom groet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter L
Besigheidsreis

Was fantasties!

Heerlik gekuier in 'n beaonderse stukkie natuur, heelwat wild gesien. Die verblyf is besonders nuut en netjies! Aircon en swembad was 'n welkome lafenis! Baie netjies en goed georganiseerd. Sal dit aanbeveel vir enige ander gaste! Baie dankie, sal bealis weer gebruik maak van die oulike plekkie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is mal oor die bos en die het ons so reg geplaas waar ons dit geniet.

Een voorstel sal wees, kry ‘n gasplaat of stoof vir die tye wat daar nie krag is nie. As jou dag sonder koffie begin gaan dit maar moeilik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3714 @ Ribbok se terugvoer

Baie dankie Corne, ons sal nota maak van die aanbeveling. Hoop om julle sommer gou weer te verwelkom.

3714 @ Ribbok
Krynauw W - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Krynauw W
Gesin met tieners

Aangenaam verras gewees.

Die plek was baie netjies binne, voldoen aan al die vereistes. Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer van die huis gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Gesin met tieners

Uitstekend

Baie mooi en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ribboklaan 3714, Marlothpark, 1042, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa51571069a5ce5d6a02502247dbaf703a60f9d87d2907e243a8da4dea3630f37c440f72c7117edb2c72395981ba8bd236f87?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 3714 Ribbok Avenue Marloth Park 1042 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.347552719607 31.802736093254
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem