Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

373 on Bristol

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bristolstraat 373, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

373 on Bristol is minder as 1 km van Port Edward se hoofstrand af en bied selfsorgverblyf in 2 eenhede.

Dié eiendom beskik oor 2 aparte selfsorg-eenhede wat saam of individueel bespreek kan word en kunstig versier is. Die eenhede sluit die hoofhuis met slaapplek vir 6 gaste en die woonstel met slaapplek vir 4 gaste in.

373 op Bristol 1 is die hoofhuis en dit beskik oor 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed. Dié eenheid het 2 badkamers, waarvan 1 en suite is, en elkeen het 'n bad óf stort, wasbak en toilet. 373 op Bristol 2 is die woonstel en dit beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Elke kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitareas het gemaklike rusbanke en platskerm-TV's met die volle DStv-pakket. Die deure in die sitareas lei na privaat stoepe met braaigeriewe.

Die eiendom bied veilige parkeerplek op die perseel en 'n gemeenskaplike tuin en swembad.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 373 on Bristol
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Chelsey Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 1

Ligging

  • Bristolstraat 373, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 373 on Bristol het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bristolstraat 373, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA95be5220dc79ed4e3d4a9100a8795765cbfee5a3dae7f6e7cb452f5de2a0f83e3add10b07729fb4f873e2a0de9606331b580?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 373 Bristol Road Port Edward 4295 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.0505288 30.2241133
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem