LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by SnL 38 Hoep Hoep | LekkeSlaap
+13

SnL 38 Hoep Hoep

7 resensies
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoep Hoep-straat 38, Fish Eagle Bend, Malalane, 1320, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 R840 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

38 Hoep Hoep bied gerieflike selfsorgverblyf in die plaasdorpie, Malelane. Die dorp is naby een van die hekke na die Kruger Nasionale Park, ideaal vir dagbesoekers.

Dié tuinkothuis bied slaapplek aan 4 gaste en is op die eienaar se eiendom geleë. Die slaapkamer in die eenheid het 'n koningingrootte-bed, slaapbank en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. WiFi is beskikbaar.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit in tee- en koffiemaakgeriewe, asook breekware en eetgerei in. 'n Braai-area en parkeerplek is beskikbaar.

Die omgewing het 'n verskeidenheid natuurlike en kulturele besienswaardighede en doendinge soos stap, wildritte en fietsry kan ook geniet word.

Slaapplek

’n Bespreking by SnL 38 Hoep Hoep sluit in:

Koningingrootte-bed Enkelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir SnL 38 Hoep Hoep
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Hoep Hoep-straat 38, Fish Eagle Bend, Malalane, 1320, Mpumalanga
  • Gaste dink SnL 38 Hoep Hoep het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 200
Vanaf R840
per nag (vir 4 persone)
was R1 200
Vanaf R840
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoep Hoep-straat 38, Fish Eagle Bend, Malalane, 1320, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc9fc79ac762fd0de9c14ea4c62179cbfc11653d4513de8c7191dc5a9ce105eeffb831be036e3c90d59b6f7a51d373088ddfb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 200, nou Vanaf R840  per nag (vir 4 persone) 7 5 1 5 38 Hoep Hoep Street Fish Eagle Bend 1320 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -25.493320654206 31.498594920272
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!