+21

38 La Pirogue

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Jack Powell Road, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

38 La Pirogue is 'n bekoorlike woonstel in Ballito, 'n gegoede kusdorpie in KwaZulu-Natal. Dit is die ideale gesinswegbreek, wat veraf see-uitsigte en 'n fantastiese ligging bied.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan tot 6 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 driekwartbeddens het. Die gastebadkamer het beide 'n bad en 'n stort. Waaiers is regdeur die eenheid beskikbaar.

Die oopplan-leefarea sluit 'n eetarea en 'n gemaklike sitkamer met 'n slim-TV in. Die volledig toegeruste kombuis beskik oor 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en wasmasjien.

Die sitkamer maak oop op 'n ruim onderdakstoep met sitplek buite en 'n gasbraai wat uitkyk oor die swembad en tuine met see-uitsigte in die verte.

Die kompleks bied 'n groot, omheinde swembad met 'n volwasse swembad en 'n aparte vlak swembad vir kinders, omring deur pragtige tuine en 'n buitestort. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Net 'n kort wandeling oor die pad lei jou na die Ballito-promenade en die gewilde Willard's Main Beach. Winkels en restaurante is binne stapafstand.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 30

Resensies 19

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 2 Jack Powell Road, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Jack Powell Road, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA610e5c28e9a2a710dda9b47653874ffba2528a59170e4f9979a115db6dc1a7950a6739efb92e63b6b46193bd4d5f36e1cb61?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6) 2 Jack Powell Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -29.5337981 31.2208556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang