Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

39 Doornkop Fish and Wildlife Reserve

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Doornkop Fish and Wildlife Reserve, Carolina, 1185, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

39 Doornkop Fish and Wildlife Reserve is 'n lieflike en ruim selfsorghuis op 'n pragtige landgoed langs die Komati- en Swartspruit-riviere. Hierdie huis bied 'n uitsig op die berge en oor die vallei.

Die huis bied slaapplek aan 8 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 2 uittrekbeddens vir kinders. Die vierde badkamer het 'n bad en stort.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, induksiestoofplaat, mikrogolf, yskas-vrieskas, Nespresso-masjien, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Daar is ook 'n wyn-yskas en ysmasjien. Die wasgoedkamer het 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die kombuis lei na die etenstafel met oorgenoeg sitplek. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en TV met DStv.

Die solderarea het 'n tweede sitarea met gemaklike sitplek. Die leefarea lei na die kuier-area buite met 'n etenstafel, gasbraai, swembad en boma. Daar is 8 damme waar gaste kan kunsvlieghengel en gaste kan geelstert in die Komati- en Swartspruit-riviere vang.

Slaapplek

’n Bespreking by 39 Doornkop Fish and Wildlife Reserve sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Kinderbed vir 1
Slaapkamer 4
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xKinderbed vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 39 Doornkop Fish and Wildlife Reserve
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Don Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 2

Ligging

  • Doornkop Fish and Wildlife Reserve, Carolina, 1185, Mpumalanga
  • Gaste dink 39 Doornkop Fish and Wildlife Reserve het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Carolina Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Doornkop Fish and Wildlife Reserve, Carolina, 1185, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ed8fe07e490013280f7d6a9ebe710e89949f14d3cadd3c17b5daa9b22a5db24d96c8ba335d12b799323998ac462946881e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 10) 1 5 1 5 Doornkop Fish and Wildlife Reserve Carolina 1185 Mpumalanga 021 201 8901 10:00-19:00 12:00 -25.946832524841 30.242974873217
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem