LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+18
Selfsorg in Winklespruit

39 Ocean Breeze

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.0
Veiligheid
4.8
Vikesh K
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Aug 2026

Great. Great, enjoyed the stay. Accommodation was good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Florence E
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Excellent stay. I enjoyed every minute.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julius K
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Moeite werd, sal beslis die plek aanbeveel. Bonuspunte vir die parkering wag is. Was baie impressed met die plek, was stil en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Serisha S
Lang verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Outdated unit but amazing stay. Location and unit are great value for money, close to all amenities and to the highway. The unit itself is a bit outdated. The freezer space is very small, do not bring a lot of freezer items, rather buy daily. We had to put stuff in the fridge due to space which got spoilt. Carry hand soap, towel, toilet roll and air freshener for the toilet. There's no washing machine but we hand washed, lines are available so carry pegs. There are 2 small pots available which weren't ideal for us, we had to buy a bigger pot to use. 8 nights, so we needed a home-cooked meal. The braai area is amazing with great views. The pool is always clean and the beach is very close by. Security and cleaning staff are very friendly. Will definitely book again and recommend as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kara V
Lang verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
3.8
Jul 2026

Lekker gebly! Ons het lekker gebly, daar was net 'n paar dinge wat ons graag sou wou hê daar. Die feit dat daar nie WiFi is nie, het ons so bietjie gepla omdat een van ons moes werk terwyl ons op vakansie was. Dit sal ook beter wees as badhanddoeke voorsien kan word. Dit maak jou pak werk net makliker en ligter.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Trudi
39 Ocean Breeze
Ek waardeer jou tyd om 'n eerlike review te gee. Ons is besig om aan die WiFi situasie te werk - hopelik is daar binnekort 'n fibre lyn! Ons gaan verseker weer badhanddoeke verskaf. Ongelukkig het die vorige saam met die handseep "verdwyn".

Coenraad S
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
3.6
Jun 2026

By die see, maar dit voel darem nie so nie. Jy is naby die see, maar nader aan 'n treinspoor. Die braai area kyk op die see, die moeite werd om die +/- 100 meter soontoe aan te durf. Privaat toegang tot die strand. Grasperke word mooi onderhou. Woonstel baie netjies en skoon! Winkels bietjie ver.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Trudi
39 Ocean Breeze
Baie dankie vir jou tyd om 'n review te doen. Waardeer jou eerlikheid.

Anne P
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Dit was lekker. Winkelsentrum is naby. Baie lekker gebly, personeel baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Trudi
39 Ocean Breeze
Thank you very much for your positive review!

Elzet S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Netjies en skoon. Baie dankie, was mooi skoon en netjies, sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Trudi
39 Ocean Breeze
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer!

Petro D
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2025

Value for money. Pleasant stay, just had a bad sewage smell from the small river running next to the complex.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gugu M
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
4.8
Jun 2025

It was wonderful. Really nice and clean the rooms. The place was wonderful; really enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Trudi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek

47 Ellcock road, Winkelspruit, 4145, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae1902ad2cd3389ee6369409269136f7a71f8a616323c02ea9a6c735e8c61c55ffe421a7642844ade4efd0fc106f60c42edc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 47 Ellcock road Winkelspruit 4145 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.092719021513 30.861807423943

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang