394 on Emus

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 81 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Karen S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Veilig en rustig. Baie dankie vir 'n heerlike oornagplekkie. Ons het dit baie geniet, het veilig gevoel en sal beslis weer daar oornag. Beslis waarde vir jou geld. Sal vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Vriendelike gasvrou, netjiese plek met alles wat jy nodig het. Baie lekker gebly en sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deidré
394 on Emus
Ek is jammer jy voel die kamer is te klein. Dit is verseker groter as die normale huis se kamer en dan het hy addisioneel nog 'n kitchenette en en-suite badkamer. Jy kon altyd die dubbel groter eenhede bespreek het wat bietjie duurder was, maar dalk was dit nie jou begroting nie. Die stort is 'n inloopstort met 'n glaspaneel asook stortgordyn wat net toegemaak moes word. Ek probeer alle gaste akkommodeer. Selfs die in rystoele.

Annamarie G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Only a pleasure. Friendly reception. Excellent facility at an affordable price.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cezanne S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Die plekkie is netjies, stylvol en baie gemaklik. Als wat jy nodig het! Vir seker lekker geslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Dit was gerieflik en netjies. Ja, ons het lekker gebly. Dit was gerieflik en netjies. Vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Waarde vir geld en beslis die moeite werd. Weereens baie lekker gebly en vriendelik ontvang met ons aankoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Lekker. Plek is goed geleë en naby aan alles. Diens was goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Kgatliso M
Kort verblyf
4.6
Sep 2025

Worth it. Tranquility, peaceful and fresh air.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Deidré Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 95

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 720
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 720
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 720
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 394 Emus Erasmus Avenue, Erasmusrand, Pretoria, 0165, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAabdecbefbd62dc6f57126f9a3aefba0ec3995c793f8095957446a15bdc8cfe35fd13d667fd3740dc95f279f7d8e07a019bb0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag (plek vir 2) 81 5 1 5 394 Emus Erasmus Avenue Erasmusrand 0165 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.817587589375 28.252292491609

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang