Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Erasmusrand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Erasmusrand.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Erasmusrand akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Erasmusrand Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Erasmusrand Akkommodasie

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 120
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Erasmusrand

La Maison d’Hôtes is 'n vierster gastehuis in Pretoria. Dié gastehuis bied ruim kamers vir toeriste, sakereisigers en gesinne. La Maison d’Hôtes se kamers het elkeen 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R350
per nag (plek vir 1)
Gastehuis in Erasmusrand

Cabriere op Rigel Avenue is 'n gerieflike eenheid in Erasmusrand en ideaal vir 'n sakereisiger. Die oopplan-eenheid het 'n enkelbed en 'n stort in die kamer. Daar is ook 'n kombuisie met 'n yskassie, koffie- en tee...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Erasmusrand

Die InnOnNeptune bied verblyf op 'n groot eiendom in Erasmusrand, Pretoria. Die rustieke en luukse dekor sal gaste laat tuis voel. InnOnNeptune bied verblyf in 'n losstaande grasdak-ateljeewoonstel met slaapplek vi...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Erasmusrand

Schoongezich Boutique Hotel & Conference is in die voorstad Erasmusrand in Pretoria. Verblyf word gebied in 3 kamerkategorieë, elk smaakvol ingerig met 'n dubbelbed of enkelbeddens, en 'n en suite-badkamer met 'n ...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Erasmusrand

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Erasmuskloof, Pretoria-Oos

Heike's Catering and Function Venue is 'n gesellige gastehuis in Erasmuskloof in Pretoria. Die privaat en veilige gastehuis is gerief geleë naby Elarduspark Winkelsentrum en Cornwall Mall en dit bied ook maklike to...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Waterkloof Ridge, Pretoria

Kamsa Royal Guest House bied eksklusiewe verblyf in Waterkloof, 'n voorstad van Pretoria. Dié rustige stad bied verskeie natuurlike en kulturele besienswaardighede, asook ou geboue en museums wat beslis 'n besoek w...

Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Waterkloof Ridge, Pretoria

Ridge Accommodation is 'n woonstel met 'n mikrogolf en 'n yskas op die eienaar se perseel in Waterkloofrif in Pretoria. Dié woonstel het slaapplek vir 2 mense en het die ideale ligging naby verskeie geriewe. Dit i...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Waterkloof Ridge, Pretoria

South View Guest House bied knus en gerieflike verblyf in Waterkloof Ridge. Dié gastehuis is in ‘n pragtige tuin geleë en laat gaste onmiddellik tuis voel. South View Guest House is gerieflik geleë in Pretoria-...

Vanaf
R1 080
per nag, vir 2 mense
B&B in Erasmuskloof, Pretoria-Oos

Deo Gloria Guest House is in 'n stil straat in Erasmuskloof geleë, maar is steeds naby die gedruis in die Oostelike Voorstede van Pretoria. Ons sal jou graag verwelkom in hierdie "Tuiste weg van die huis af". Ons...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Erasmuskloof, Pretoria-Oos

King Protea is 'n lieflike selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Erasmuskloof en bied maklike toegang tot die N1 en die R21. Die oopplan-woonstel is op die eerste verdieping en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kind...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Erasmusrand akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za