LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+37
Selfsorg in Erasmusrand

394 on Emus   Prime picks icon.

Prime picks icon.

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas
  • Gratis kansellasie beskikbaar
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 394 Emus Erasmus Avenue, Erasmusrand, Pretoria, 0165, Gauteng Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

394 on Emus is 'n gemaklik gemeubileerde eenheid in 'n stil, gevestigde en veilige buurt in Erasmusrand, Pretoria.

Die eenheid bied slaapplek vir 2 gaste.

Die eenheid het 'n privaat ingang en bestaan uit 'n slaapkamer, 'n badkamer en 'n kombuisie. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. 'n Plafonwaaier sal gaste koel hou in die somer, en 'n paneelverwarmer sal warmte in die winter verskaf.

Die oop kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n yskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Tee, koffie en melk word voorsien. 'n Slim-TV met Netflix is beskikbaar, en die eenheid het gratis WiFi.

Veilige parkering vir 1 voertuig word agter 'n elektroniese hek voorsien.

394 on Emus is ideaal geleë, net 1.5 km vanaf die Waterkloof Lifestyle Centre en Castle Gate Winkelsentrum, wat albei 'n verskeidenheid winkels en restaurante bied. Die eiendom is 2 km vanaf die R21-afrit, 3.5 km vanaf die N1-afrit en 4 km vanaf Mediclinic Kloof.

Die verblyf het ook 'n omsetter tydens beurtkrag.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
TV
Verwarmer
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 89 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Marthelie V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie mooi netjies en skoon. Baie mooi, netjies en skoon. Baie dankie tannie Deidré vir die heerlike verblyf, ons sal beslis terug wees.
Sep 2026
Rudi V
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome accommodation close to a shopping centre and hospitals. This is an awesome and luxurious home away from home. Everything that y...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2026
Willem S
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik. Het baie lekker geslaap, mooi stil asook als wat 'n mens wil hê.
Apr 2026
Deon B
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, vriendelik, waarde vir geld. Weereens baie lekker gebly en sal beslis weer daarvan gebruikmaak.
Feb 2026
Gertien V
Saam met lewensmaat
5.0
Sal aanbeveel. Vriendelik ontvang. Alles was skoon en netjies. Sal weer daar bly.
Feb 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Deidré Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 112

Op LekkeSlaap 6 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 394 Emus Erasmus Avenue, Erasmusrand, Pretoria, 0165, Gauteng
  • Gaste dink 394 on Emus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Inrolstort
Slaapkamer sonder trappe
Vanaf R720
R720 R648
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Ekstra 10% af - nie-terugtaalbare tarief  
Vanaf R720
R720 R648
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R720
R720 R648
per nag (plek vir 2)
Bespreek

394 Emus Erasmus Avenue, Erasmusrand, Pretoria, 0165, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie beskikbaar
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAabdecbefbd62dc6f57126f9a3aefba0ec3995c793f8095957446a15bdc8cfe35fd13d667fd3740dc95f279f7d8e07a019bb0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R720 nouVanaf R648 per nag (plek vir 2) 89 5 1 5 394 Emus Erasmus Avenue Erasmusrand 0165 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.817587589375 28.252292491609