Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3B @ Catfish Beach Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 19, Eenheid 3B Catfish, Shaka's Rock, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

3B @ Catfish Beach Apartment is 'n lieflike selfsorgwoonstel op die grondverdieping met 'n see-uitsig in die klein, veilige en stil Catfish-kompleks in Shaka's Rock met direkte toegang tot die strand. Die kompleks is sentraal tot alle geriewe.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die ekstra groot slaapkamer is halfverdeel deur kaste, en het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en wasmasjien toegerus. Die sitkamer het 'n L-vormige rusbank en 'n TV met sekere DStv-kanale. Onbeperkte WiFi is beskikbaar. Die eetarea het 'n etenstafel met 6 stoele. Die woonstel lei na 'n stoep en tuinarea met buitemeubels waar gaste kan braai.

Geniet 'n skemerkelkie terwyl jy die see-uitsig en die reuk van die see geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by 3B @ Catfish Beach Apartment sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 5 resensies vir 3B @ Catfish Beach Apartment
Netheid
4.2/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.4/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Barbara Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 22

Jaar gelys 3

Ligging

  • Ocean-rylaan 19, Eenheid 3B Catfish, Shaka's Rock, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 3B @ Catfish Beach Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 19, Eenheid 3B Catfish, Shaka's Rock, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87a96109c0cb01fed053adca51f749b75fd2cb9647ee7dc2710f62f1621a9f1072469e0a7613c454531870aaa206fc8e5eb3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 19 Ocean Drive Unit 3B Catfish 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.510656060941 31.232637590121
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem