Stadskern Akkommodasie by 4 Bayview Terrace | LekkeSlaap
+25

4 Bayview Terrace

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loader-straat 40, Groenpunt , Kaapstad, 8051, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 700 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

4 Bayview Terrace is 'n 4-ster-eenheid en die perfekte plek vir gesinne of groepe. Dié eenheid spog met die beste ligging in De Waterkant met asemrowende uitsigte.

Die eenheid strek van Loaderstraat tot by Bayview Terrace en jy kom in deur die motorhuis. Die ruim oopplan-grondvloer het 'n volledig toegeruste kombuis en eetarea met 'n klein binnehof. Die leefarea het 'n kaggel wat oopmaak op die tuin met sitplek, sonstoele en 'n plonspoel wat uitkyk oor die hawe en Tafelbaai. Die grondvloer het ook 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en lugversorging. Daar is 'n aparte badkamer met 'n stort.

Op die boonste vloer is die hoofslaapkamer met lugversorging en 'n ruim en suite-badkamer met 'n draaikolk-bad. Franse vensters maak oop op 'n privaat balkon met uitsigte oor die hawe en die stad. In die gang af is daar 'n derde slaapkamer met lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer maak op die dek oop met sitplek en uitsigte oor Signal Hill en Tafelberg. 'n Spiraaltrap lei na die boonste dakdek met 360°-uitsigte oor die stad, hawe, Signal Hill en Tafelberg.

Die kothuis het gratis WiFi as 'n ekstra diens. Die eiendom word daagliks skoongemaak, behalwe op openbare vakansiedae.

De Waterkant is na aan al die hoofbesienswaardighede in Kaapstad. Jy kan of te voet die area verken en stap na die V&A Waterfront, Groentemarkplein en die KIKS of jy kan in 'n taxi klim en Tafelberg, Kampsbaai en die Wynlande gaan besoek. As verwysing: The Village Cafe is reg langsaan ons ontvangslokaal, 'n heerlike ontbytplekkie, en Cape Quarter is die naaste winkelsentrum (net 3 minute se stap van ons af).

Slaapplek

’n Bespreking by 4 Bayview Terrace sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Ligging

  • Loader-straat 40, Groenpunt , Kaapstad, 8051, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 700
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R2 700
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loader-straat 40, Groenpunt , Kaapstad, 8051, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRkODIxYWQ3LWQ1MTQtNGI2YS1iNmIyLWRjZjc3NDZjZDUxOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 700  per nag (vir 6 persone) 40 Loader Street Green Point 8051 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-15:00 10:00 -33.91386737 18.41546237
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za