4 Jill Avenue Apartment
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Zani Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 7 maande
Opsomming van Resensie
Nicola L - Mei 2024
Algehele gradering
Cozy and safe.
4 Jill Avenue Apartment se terugvoer
Thank you so much for your kind words, Nicola Low! You are always welcome back.
Andre K - Mei 2024
Algehele gradering
Baie rustige kuier.
4 Jill Avenue Apartment se terugvoer
Ek is jammer jy het TV kanale gesoek. Daar is wel YouTube en Netflix.
Laat weet my asb. wat ek kan doen om die stort vir jou beter te kon maak. Daar is 2 krane en warm water.
Lise R - Mei 2024
Algehele gradering
Hierdie akkommodasie is werklik waarde vir geld. Pragtige dekor en regtig netjies.
4 Jill Avenue Apartment se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi woorde, Lise! Jy is altyd weer welkom!
Ewald K - Mei 2024
Algehele gradering
Gemaklik rustig.
Albert V - Apr 2024
Algehele gradering
Verfrissend.
Susan R - Feb 2024
Algehele gradering
Vriendelike eienaars wat flink gehelp het en die plekkie was baie oulik.
4 Jill Avenue Apartment se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde! Julle was wonderlike gaste en julle is altyd weer welkom.
Lettie M - Jan 2024
Algehele gradering
My stay was amazing and I didn't take pictures because I planned to go back.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jill-laan 4, Flamwood, Klerksdorp, 2571, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom