4 Jill Avenue Apartment
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jill-laan 4, Flamwood, Klerksdorp, 2571, Noordwes
- Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
4 Jill Avenue Apartment is 'n knus selfsorg-vakansiewoonstel op die bestuurder se perseel. Dit bied slaapplek aan 2 gaste.
Die oopplanwoonstel het 'n dubbelbed met 'n elektriese kombers en 'n badkamer met 'n stort, gasgeiser, toilet en wasbak.
Die oopplan-area sluit 'n klein tog lieflike kombuis in wat 'n oond, yskas, mikrogolf, ketel en klein gaskookplaat het vir gebruik tydens beurtkrag. Daar is ook 'n knus sitarea en 'n lessenaar.
Die woonstel is lekker naby Pick n Pay, Wilmedpark en hospitale. Die woonstel is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Zani Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Jill-laan 4, Flamwood, Klerksdorp, 2571, Noordwes
- Gaste dink 4 Jill Avenue Apartment het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Flamwood Klerksdorp Noordwes
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jill-laan 4, Flamwood, Klerksdorp, 2571, Noordwes