4 Michael Place
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Michael Place 4, Edenvale, Edenvale, 1609, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R690 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
4 Michael Place is 'n lieflike tuinkothuis met 'n aparte ingang op die eienaar se erf in die stil, lowerryke en omheinde dorpie Dunvegan in die hartjie van Edenvale, Johannesburg. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.
Die kothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n ruim slaapkamer met 'n koninggrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die kothuis beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Tee- en koffiemaakgeriewe, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook beskikbaar. Daar is ook 'n etenstafel en 'n sitarea langsaan met 'n slaapbank en 'n TV met DStv-kanale.
Gaste het toegang tot 'n swembad en buitebraaigeriewe op die onderdakstoep. Die kothuis is sentraal en naby 'n verskeidenheid winkels, restaurante en bekende besienswaardighede geleë.
Slaapplek
’n Bespreking by 4 Michael Place sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Mike Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Michael Place 4, Edenvale, Edenvale, 1609, Gauteng
Sien meer verblyf in Dunvegan Modderfontein Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Michael Place 4, Edenvale, Edenvale, 1609, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom