Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4 on Plumbago

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plumbago-weg 4, Simbithi Eco Estate, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R6 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

4 on Plumbago is 'n pragtige selfsorg-vakansiehuis in die hartjie van die eksklusiewe Simbithi Eco Estate in Ballito. Dit is ideaal vir 'n strandwegbreek aan die Dolfynkus en perfek vir 'n gesin aangesien dit 'n swembad en lekker kinderspeelarea het.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het nog 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed. Gaste in laasgenoemde twee slaapkamers deel 'n derde badkamer met 'n bad en stort. Skoon, wit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het lugversorging en beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei, breekware en 'n eiland moet stoeltjies toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met genoeg sitplek sodat gaste maaltye saam kan nuttig. Die knus sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea het stapeldeure wat lei na 'n lieflike houtdek met 'n swembad en braaigeriewe. Die dek lei na 'n groot tuin met 'n trampolien en klimraam. Die landgoed bied 'n rits geriewe insluitend 'n dam, fietsry- en drafroetes, gemeenskaplike swembaddens, speelareas vir kinders, putt-putt-bane, 'n tennisbaan en 'n gholfbaan.

Slaapplek

’n Bespreking by 4 on Plumbago sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Plumbago-weg 4, Simbithi Eco Estate, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plumbago-weg 4, Simbithi Eco Estate, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA56f7f861a3b77c3439417847aac33b385c814f19eded68da90ff4e4f0c89d152794c37bc229bbb984f88a679fca69ff6feaf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag (plek vir 8) 4 Plumbago way Simbithi Eco Estate 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.524012125199 31.211608311632
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem