LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+63
Selfsorg in Bellville

The Leopard Leaf Inn



2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas
  • Gratis kansellasie beskikbaar
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 4 Retzia Road, Hoheizen, Bellville, 7530, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Die Leopard Leaf Inn bied lieflike selfsorgverblyf in 'n vars en kunstige houer met 'n aparte ingang op die eienaar se eiendom, ideaal geleë in die hartjie van Hoheizen, Bellville. Dit kan 'n ideale opsie wees vir 'n paartjie wat die Moederstad wil verken, aangesien dit naby die N1-snelweg geleë is.

Hierdie unieke eenheid bied slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en bestaan uit 'n slaapkamer met lugversorging en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Gehalte linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea is ook lugversorging en beskik oor 'n kombuis toegerus met 'n tweeplaat-gasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel en 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV met Netflix en Prime Video. Toegang tot gratis onbeperkte WiFi is beskikbaar.

Tydens beurtkrag word hierdie eiendom volledig ondersteun deur sonpanele, omsetters en batterye. Buite is daar 'n skaduryke houtdek met 'n tafel en stoele, asook 'n Weber-braai. Gaste het veilige parkering van die straat af op die perseel.

Die ligging van hierdie eiendom is ongeveer 3 minute vanaf die N1-snelweg, 10 minute vanaf Tygerberg-kampus, 20 minute vanaf Kaapstad se middestad en 25 minute vanaf Durbanville se Wynlande.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet


Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Darren N
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

A memorable experience. Dewald & Adri were extremely responsive and went above and beyond to ensure that we had everything we needed. It's clear to see that they have spent a lot of time and effort to create a comfortable environment which we can certainly recommend without hesitation for both short and longer stays.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dewald
The Leopard Leaf Inn
Hi Darren, dankie vir die resensie. Ons waardeer dit baie! Julle is enige tyd weer welkom.

Carol B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Stunning, comfortable, next level accommodation. Secure and great location! Absolutely fantastic! The hosts were so very welcoming, helpful and informative. Accommodation in a container was next level. All amenities, plus extra, were available. Neat as a pin, comfortable bed. Most enjoyable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dewald
The Leopard Leaf Inn
Thank you for the rating, Carol. Hope to host you again! Dewald & Adri

Gabrielle M
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Perfect perfect perfect! I was a bit nervous to be travelling with my kitties and how they would feel in a new environment, but this place ended up exceeding my expectations. This container is fully equipped with anything you could possibly need, which made it an incredibly comfortable stay. The air cons in both the lounge and bedroom were perfect for the weather, along with a beautiful and neat outside area where my kitties could safely explore. Additionally, the animals on the property were very friendly. The hosts are lovely and were very accommodating to any requests or questions I had. I would highly, highly recommend 4 on Retzia for those who may be anxious about travelling with pets, especially!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dewald
The Leopard Leaf Inn
Thank you for the review and hope to host you again in your future travels. Regards, Dewald and Adri.


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Dewald Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

Gaste dink The Leopard Leaf Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Spaar op jou verblyf

Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.

35% AF!
Langtermynverblyfaanbod
Kry 35% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
10% AF!
Op die nippertjieaanbod
Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
33% AF!
Pensioenarisaanbod
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
20% AF!
Langtermynverblyfaanbod
Kry 20% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 20:00
Uitklok Voor 10:00
Selfsorg.

1 Bottel rooiwyn.
Blitsvinnige Fibre.

'n Huiswerker bedien die eiendom een keer per week, en 'n tuinier werk elke Donderdag op die eiendom.
Een klein tot mediumgrootte, goedgemanierde en huisopgeleide troeteldier word toegelaat met vooraf reëling. Troeteldiere word nie op die meubels of beddens toegelaat nie.
Die eienaars woon op die eiendom saam met hul 2 honde en 2 katte, wat in die hoofhuis bly.

Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas

Hierdie prys sluit 10%-afslag in en is nie terugbetaalbaar indien jy kanselleer nie. Jy kan 'n terugbetaalbare opsie by die betaalpunt kies.

Indien jy die terugbetaalbare opsie kies, sal hierdie kansellasiebeleid van toepassing wees:

Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sien minder

Vanaf R1 050
R1 050 R945
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Ekstra 10% af - nie-terugtaalbare tarief  
Vanaf R1 050
R1 050 R945
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 050
R1 050 R945
per nag (plek vir 2)
Bespreek

4 Retzia Road, Hoheizen, Bellville, 7530, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie beskikbaar
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d3a7b3951a1bb1f0388121e1a57abb71f341193a5a0b5163b155cc2e82b51f5a2f5d64a7f1186a831cd7d5fd7408ef7bd81?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 050 nouVanaf R945 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 4 Retzia Road Hoheizen 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.883049 18.6195342