Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4 on Sirius

Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Siriusstraat 4, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

4 on Sirius is 11 km vanaf Polokwane Wildreservaat en bied verblyf in Polokwane. Dit is ideaal vir oornaggaste en spog met 'n swembad.

Kies tussen 5 gesinskamers wat slaapplek vir tussen 3 tot 4 gaste het en daar is 1 dubbelkamer met slaapplek vir 2 gaste. Die gesinskamers het 'n dubbelbed en enkelbeddens, terwyl die dubbelkamer 'n dubbelbed het. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad.

Ander geriewe in die kamer sluit 'n koffie- en teeskinkbord en 'n TV in. Twee van hierdie kamers het 'n swembaduitsig, terwyl die ander 'n tuin- óf straatuitsig het. Alle gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis en gastesitarea. Gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie verblyf het ook lieflike piekniekplek en 'n buite-kaggel. Dit is ongeveer 4 km vanaf Peter Mokaba-stadion, 6 km vanaf Pietersburg Slang- en Reptielpark en 6 km vanaf Polokwane Internasionale Lughawe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Jannie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 35

Jaar gelys 7

Ligging

  • Siriusstraat 4, Polokwane, 0699, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Siriusstraat 4, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2445a44a3480ef94d851290e8b4c659e652dc39033e2805ed644e296e324721719aa62f0e637600d99121c816750a56c5a0e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 4 Sirius Street Polokwane 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.9009665 29.485280284656
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem