Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4 Piet Retief

Gastehuis
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retiefstraat 4, Welgelegen, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 16
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

4 Piet Retief bied gerieflike verblyf en is op 'n heuwel met 'n uitsig oor Stellenbosch met kleurvolle wingerde en 'n pragtige uitsig op die Simonsberg-berge geleë. Die gastehuis is die ideale basis vanwaar gaste die Kaapse Wynlande kan verken.

Verblyd is beskikbaar in 10 gastekamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en ander geriewe soos 'n TV met sekere satellietkanale, koffiemaakgeriewe en gratis WiFi. Van die kamers het 'n kombuisie met basiese verhit-en-eetgeriewe of 'n yskas, mikrogolf en tweeplaatstoof.

Die gastehuis spog met 'n pragtige tuin, swembad en 'n lapa met braaigeriewe. Veilige parkeerplek vir 'n voertuig is op die perseel beskikbaar.

Die gastehuis is naby die middedorp waar gaste boetiek-, Afrikakuns- en plaaslike spesialiteitswinkels kan besoek. Daar is ook 'n menigte fynproewersrestaurante, kafees en kroeë.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 27 resensies vir 4 Piet Retief
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hilda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Jaar gelys 2

Ligging

  • Piet Retiefstraat 4, Welgelegen, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink 4 Piet Retief het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retiefstraat 4, Welgelegen, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 16
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e8142a10ade05571793907811ec031e4691057715b44a9824e1190484559422c9c9c620df1c12051ba18bb7dc15e87acd18?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 4 Piet Retief Street Welgelegen 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.946433197507 18.862879737434
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem