Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4 The Mews

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls

Linne en badhanddoeke word voorsien.
Troeteldiere word toegelaat indien vooraf gereël teen 'n ekstra fooi per troeteldier per dag. Slegs 2 klein honde word toegelaat.

Skoonmaakdienste kan op versoek teen 'n ekstra koste gereël word. Die gastehuiseienaar, bestuurder of personeel is nie verantwoordelik of aanspreeklik vir enige verlies of skade van/aan die gas se eiendom of die gas self terwyl hulle in die gastehuis bly nie.

Die gas erken dat hy/sy voor aankoms die toestand van die geriewe nagegaan/bestudeer het en seker gemaak het dat dit aan sy/haar behoeftes voldoen. Rapporteer asseblief enige breekskade.

Die gas se rekening moet volledig betaal wees voor daar by die gastehuis ingeklok word. Die aantal gaste wat by die gastehuis oorbly mag nie die aantal gaste wat bespreek en voor betaal is, oorskry nie. Alle bankfooie en heffings moet deur die gas betaal word en kom op die gas se eie rekening. Geen geraas of harde musiek word toegelaat nie. Respekteer asseblief die bure. Rook is ook verbode binne die gastehuis.

Maksimum 2 motors word toegelaat. Parkeer asseblief die motors op 'n plek waar dit nie in ander gaste se motors se pad is nie.

Kinderbeleid:
Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
Kinders tussen 4 en 12 jaar betaal 75% van die deeltarief.

Troeteldierbeleid:
Die gastehuiseienaar, bestuurder of personeel is nie verantwoordelik of aanspreeklik vir enige skade wat deur of aan die gas se troeteldier aangerig word nie. Enige skade of addisionele kostes wat deur die gas se troeteldier veroorsaak word, sal by die gas se rekening gevoeg word. Gaste moet hul eie troeteldiere beheer wanneer hulle in 'n openbare area is deur hulle aan 'n leiband en onder toesig te hou. Maksimum 2 klein troeteldiere word toegelaat. Groot honde word slegs toegelaat indien dit vooraf gereël word. Troeteldiere moet huisgeleerd wees en op hul eie beddegoed slaap wat gaste moet saambring. Hulle word nie op meubels of beddens toegelaat nie. Gaste moet ook agter hulle troeteldiere skoonmaak en vullis in die toilet of drom gooi.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 782
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 782
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 782
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 120, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2615478373b0195e76a2a195945b2b6b68ee024cb88069044d4705b2c674d08c72cd51d400a5cedcd92a761996a2da12ec5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 782 per nag, vir 4 mense 44 5 1 5 120 Main Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.519087001336 28.417026877771
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem