2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Breë Street, Madriko 26, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
4Winde bied selfsorgverblyf geskik vir twee gaste.
Dit het 'n oopplan-uitleg met 'n koningin bed en en-suite badkamer met 'n stort. Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n eetarea en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Parkeerplek van die straat af word voorsien op beskikbaarheid en parkeerplek in die straat kan gekry word voor sowel as langs die gebou, en die woonstel is toeganklik via trappe.
Die eiendom is binne loopafstand van die hoofstrand, restaurante, kajak- en paddleboard-verhuring, en windsurfgeriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Annette Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 200
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Breë Street, Madriko 26, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink 4Winde het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Breë Street, Madriko 26, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang