2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Breë Street, Madriko 26, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
4Winde bied selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom in Langebaan. Die woonstel is geskik vir twee gaste.
Dit het 'n oopplan-uitleg met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n eetarea en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Parkeerplek van die straat af word voorsien, en die woonstel is toeganklik via trappe.
Die eiendom is binne loopafstand van die hoofstrand, restaurante, kajak- en paddleboard-verhuring, en windsurfgeriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Annette Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 199
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Breë Street, Madriko 26, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink 4Winde het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Breë Street, Madriko 26, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang