2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Breë Street, Madriko 26, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
4Winde bied selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom in Langebaan, ideaal vir paartjies wat 'n gemaklike basis soek binne loopafstand van die hoofstrand en nabygeleë besienswaardighede.
Die oopplan-woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort.
Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Bykomende geriewe sluit in 'n eetarea, 'n slim-TV en gratis WiFi. Parkeerplek van die straat af is beskikbaar op die eiendom, en toegang tot die woonstel is via trappe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Annette Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 200
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Breë Street, Madriko 26, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink 4Winde het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Breë Street, Madriko 26, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang