LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+7
Selfsorg in Dan Pienaar

4 Yuccas



2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 6 Poultney Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

4 Yuccas is 'n rustige en privaat ateljee geleë op die eienaar se eiendom in Dan Pienaar, 'n luukse, rustige voorstad, wat as een van die veiligste areas in Bloemfontein beskou word.

Die ateljee bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, en linne en handdoeke word voorsien.

Bykomende geriewe sluit in 'n TV met DStv en Netflix, 'n yskas-vrieskas, 'n lugbraaier, breekware en eetgerei, en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan ook 'n privaat patio met 'n tafel en vier stoele geniet.

Gaste het toegang tot braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkering. Gerieflik geleë teenoor Willem Postma Laerskool en binne loopafstand van die gewilde Preller Plein.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet


Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gerhard V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Gerieflike oornag verblyf in 'n stil woonbuurt. Ons het alles gehad wat nodig is vir oornag verblyf. Ons was beïndruk met die lekker kussings. Daar was 'n mooi tuintjie vir ons hondjies om in te snuffel. Eetplekke was maklik bereikbaar, insluitend Bays Village. Ek wou later die aand op die stoepie sit en lees, maar die lig daar word van binne die huis afgesit. Origens het Sonelle ons vriendelik ontvang en bly Dan Pienaar in die algemeen 'n aangename area om in te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlise C
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Heerlike plekkie met eie tuin en parkering. Baie veilig. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam en het aan al ons gehelp net waar sy kon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sonelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

Gaste dink 4 Yuccas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 22:00
Uitklok Voor 10:00
Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis met verhit-en-eet-geriewe. Die geriewe sluit in 'n yskas-vrieskas, 'n lugbraaier, breekware en eetgerei, en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

6 Poultney Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb0bd50397c1d7de9ab691306e0f2daf8d6cb648eae3bbcbb54fc590525239e5519576256a40230d9ce94c60d05d14ea4b681?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 6 Poultney Street Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.088559846552 26.217307853024
Soek in 'n groter streek