+32
Selfsorg in Sonkring

40 On Vleiland

8 gaste

3 slaapkamers

4 beds

3 badkamers

  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 40 Vleiland Crescent, Sonkring, Brackenfell, Cape Town, 7560, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

40 On Vleiland is 'n ruim huis in Brackenfell wat ideaal vir 'n gesin of vriende is. Dit is 24,2 km vanaf Milnerton se strand.

Hierdie huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met lugversorging en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 'n dubbelslaapbank in die sitarea. Daar is nog 2 badkamers, een met 'n spabad en die ander met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die aparte opwaskamer het 'n wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser. Dit lei na die etenstafel en die sitarea met sitplek, 'n TV met die volle DStv-pakket, Netflix en gratis WiFi.

Die skuifdeure lei na die toegeboude binnebraaikamer met 'n tafel, stoele en 'n TV. Dit lei na die swembad. Die verblyf is naby winkels, restaurante en trekpleisters.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • 40 Vleiland Crescent, Sonkring, Brackenfell, Cape Town, 7560, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 800
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 800
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 5 800
per nag (plek vir 8)
Bespreek

40 Vleiland Crescent, Sonkring, Brackenfell, Cape Town, 7560, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA371f7c1d88e2f56af3a602acba94cfaeb5511977b9b0adb7e90eca39ee82e569bc3ab6fcaa7eefc948f11b4bff3f84c509b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 800 per nag (plek vir 8) 40 Vleiland Crescent Sonkring, Brackenfell 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8991428 18.6943557

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang