LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 402 Dromedaris | LekkeSlaap
+15

402 Dromedaris

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 109, 402 Dromedaris, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

402 Dromedaris bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel teen Amanzimtoti se kus. Die woonstelkompleks is gerieflik geleë en loopafstand van die strand af.

Dié woonstel het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf en 'n ketel. Die leefarea het 'n eetkamertafel met 4 stoele, en daar is 'n sitkamer met 'n TV met OpenView HD.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike braai-area en veilige parkeerplek vir 1 voertuig. Parkeerplek vir sleepwaens is ook beskikbaar teen 'n ekstra koste. Amanzimtoti bied skoon en veilige swemstrande wat gemonitor word deur die lewensredderklub. Daar is klein bote te huur by die strandmeer en visvang is ook 'n gewilde aktiwiteit, veral tydens die sardienwedloop.

Daar is verskeie doendinge in die omgewing onder meer minigholf, waterwurms, kegelbal, stampkarre, 'n fliek en 'n volledige speletjiessentrum. Verder kan gaste ook natuurreservate, voetslaanroetes, 'n Mangrove-promenade, winkels, restaurante en wegneemeetplekke besoek. Amanzimtoti bied 'n gholfbaan, rolbalvelde, tennisbane, sportvelde en binnemuurse gimnasiumgeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by 402 Dromedaris sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir 402 Dromedaris
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.5/5

Ligging

  • Kusweg 109, 402 Dromedaris, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 402 Dromedaris het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Amanzimtoti KwaZulu-Natal
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 109, 402 Dromedaris, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdmNjNlYWIyLTI0NTktNGI3MS1hZTIxLWE3MGYwMDcwYWIxZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 109 Beach Road 402 Dromedaris 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.045652 30.892664
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!