402 Marvol On Hall
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Hall Road, Marvol On Hall, 402, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
- Vanaf R1 435 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
402 Marvol On Hall is 'n bekoorlike ateljeewoonstel in Seepunt, wat moderne luukse akkommodasie bied, net 350 m van die bekende Seepunt-promenade af.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 1 badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n sentraal geleë eetkamertafel met stoele. Dit strek na die sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die skuifdeure maak oop na 'n klein balkon met buitesitplek, die ideale plek om 'n oggendkoffie te geniet. Verder sal gaste sentraal geleë wees tussen restaurante, kafees en winkels, wat fynproewerskos, vinnige peuselhappies en kleinhandelterapie maklik toeganklik maak.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Perch Short
Stays
Eiendomme 100+
Resensies 15
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 17 Hall Road, Marvol On Hall, 402, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Hall Road, Marvol On Hall, 402, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang