+16

403 Marvol On Hall

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Hall Road, Unit 403 Marvol On Hall, Sea Point, 8060, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 435 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

403 Marvol On Hall is 'n selfsorgwoonstel in die lewendige Seepunt-area, net 'n kort entjie van die promenade en 'n verskeidenheid kafees, restaurante en winkels af. Die gerieflike ligging maak dit die perfekte basis om Kaapstad te verken en die kusleefstyl te geniet.

Die woonstel met lugversorging bied slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 en suite-slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en ingeboude kas. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en yskas-vrieskas. Die sitkamer en eetarea het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en 'n slim-TV en gratis WiFi is beskikbaar vir vermaak.

Gaste kan ontspan op die bekoorlike balkon met sitplek, en veilige parkering op die perseel word agter 'n elektriese hek voorsien.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Perch Short
Stays

Eiendomme 100+

Resensies 15

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • 17 Hall Road, Unit 403 Marvol On Hall, Sea Point, 8060, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 435
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 435
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 435
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Hall Road, Unit 403 Marvol On Hall, Sea Point, 8060, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6240b17297adb47216757b0241ba5f15e77f6ed4dc66e3eaf8de29c0ab36efc11ed930018a389d511209b81cf7c66e22122?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 435 per nag, vir 2 mense 17 Hall Road Unit 403 Marvol On Hall 8060 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -33.9118761 18.3922077

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang