Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

403 on Main

  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 403, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

403 on Main is sentraal geleë in Hermanus in die Kaapse Overberg. Besienswaardighede in die area sluit die Old Harbour Museum, Hermanus Gholfklub, Grottostrand en Fernkloof Natuurreservaat in.

Die eenheid op die eerste verdieping bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Albei kamers beskik oor dubbelbeddens en die badkamer het ’n Victoriaanse bad en aparte toilet.

Die oopplan-leefarea het ’n etenstafel, gemaklike banke en ’n kombuisie met ’n yskassie, tweeplaatstoof, mikrogolf, eetgerei, breekware en ’n ketel. Die eenheid het ’n klein balkon met braaigeriewe. Daar is ook ’n gemeenskaplike braai-area in die tuin.

Gaste kan doendinge soos swem, kanovaat, seiljag, duik, branderplankry, haaihokduik, visvang en wynproe in die area geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 54 resensies vir 403 on Main
Netheid
3.6/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
3.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Lance Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Jaar gelys 6

Ligging

  • Hoofstraat 403, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink 403 on Main het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 403, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApjm1UA0NcXO3vSvGgTHJVqvXhdZng1DLnzurxoLYGs2DFgtd2x?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 54 5 1 4 403 Main Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.406453 19.267769
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem