LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 403 On Tenbury | LekkeSlaap
+6

403 On Tenbury

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erskine Terrace 30, South Beach, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R10 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

403 On Tenbury bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel in Golden Mile in Durban. Dis net 500 m vanaf uShaka Marine World en front na die Indiese Oseaan.

Die woonstel het 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n kombuis- en sitarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n dubbelslaapbank in die sitarea met slaapplek vir 2 ekstra volwassenes. Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n TV met DStv-Gesinspakket. Linne en handdoeke word voorsien. WiFi en skoonmaakdienste is teen ekstra koste beskikbaar.

Daar is heelwat restaurante in die omgewing en gaste kan fietse huur om die area te verken of op die promenade gaan stap. By uShaka Marine World kan gaste op 'n binneband langs die rivier af dryf, besoek aflê aan die Wet 'n Wild Waterpark of akwarium, dolfynvertonings kyk of kyk hoe die haaie, robbe en pikkewyne gevoer word.

Slaapplek

’n Bespreking by 403 On Tenbury sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 15 resensies vir 403 On Tenbury
Netheid
3.1/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.6/5
Waarde vir geld
3.1/5

Ligging

  • Erskine Terrace 30, South Beach, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 403 On Tenbury het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R10 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R10 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erskine Terrace 30, South Beach, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQxNWFkN2ZmLTIwNzctNDFmNS1iM2VkLTY2ZjA0ODhjMmEyYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R10 000  per nag (plek vir 4) 15 5 1 4 30 Erskine Terrace South Beach 4051 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -29.865035003423 31.043393923943
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!