404 Da Gama
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Da Gama Street, Strand, Cape Town, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
404 Da Gama is 'n lieflike selfsorgwoonstel op die vierde verdieping in Strand, Kaapstad en is ideaal vir 2 gaste wat op soek is na 'n strandvakansie.
Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas, wasmasjien, skottelgoedwasser, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. WiFi is beskikbaar.
Veilige parkeerplek, 'n afstandbeheerde hek, 'n swembad en gemeenskaplike braaigeriewe is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Hanlie Geverifieer
Eiendomme 22
Resensies 274
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Da Gama Street, Strand, Cape Town, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink 404 Da Gama het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Da Gama Street, Strand, Cape Town, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang