Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

407 Main Road - K5

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 407, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 625 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

407 Main Road - K5 is 'n selfsorg-vakansiehuis vir 6 gaste in Hermanus, 'n gewilde vakansiedorp aan die Wes-Kaap se suidelike kus.

Die ruim huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, eetarea en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die ruim oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en die opwasarea het 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien.

Gaste kan hul maaltye rondom die etenstafel met sitplek vir 6 gaste geniet of in die sitarea voor die TV ontspan. Die leefarea bied toegang tot 'n sonnige stoep.

Die stoep het 'n uitsig oor die omheinde tuin waar daar ook 'n swembadjie en braaigeriewe is.

Hermanus bied verskeie aktiwiteite soos kajakvaart, staanroei, swem, hengel, perdrit-toere, gholf en walviskyk tussen Julie en Oktober. Gaste kan ook 'n draai by verskeie wynlandgoedere en wingerde maak of die Fernkloof Natuurreservaat besoek om te gaan stap, voetslaan en fietsry.

Slaapplek

’n Bespreking by 407 Main Road - K5 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 6 resensies vir 407 Main Road - K5
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Ilanda Geverifieer

Eiendomme 19

Resensies 21

Jaar gelys 6

Ligging

  • Hoofweg 407, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink 407 Main Road - K5 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 625
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 625
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 407, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe9a3d395347f34eaa1a30711a99267a416130f61b865b7d49ab7a962bcb429faa046ab95a44dce515e937579accd63baffc7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 625 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 407 Main Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.406329 19.2680909
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem