40b Guesthouse
Opsomming van Resensie
Ben M - Mrt 2020
Gemiddeld
Ons het van 40B gebruik gemaak omdat ons in Humansdorp vir die naweek moes wees.
Santa R - Jan 2020
Gemiddeld
Petro was vreeslik gasvry en hulpvaardig. Sy het uit haar pad gegaan om dit vir my gerieflik te maak.
James N - Jan 2020
Gemiddeld
Baie aangenaam!
Shirl B - Des 2019
Gemiddeld
Eersteklas, vriendelike gasvrou wat die ekstra myl stap vir haar gaste.
40b Guesthouse's terugvoer
Goeie dag Shirl,
Baie dankie was wonderlik om julle almal te huisves.
Met so n wonderlike skoonma wat so baie omgee en moeite doen gaan die kinders net geluk en voorspoed ken in hul getroude lewe.
Groete
Petro
Elizabeth E - Des 2019
Gemiddeld
Good value for money and friendly owner.
40b Guesthouse's terugvoer
Was a pleasure having you at 40b.
Looking forward to your next visit.
Natasha K - Nov 2019
Gemiddeld
Aangename verblyf en waarde vir geld.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Pleasant stay and value for money.
We had to stay over for a wedding and it was totally worth it. Only thing I would advise them to change is a bigger TV in the room.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Marlies W - Nov 2019
Gemiddeld
Warm ontvangs en aangename verblyf.
40b Guesthouse's terugvoer
Baie dankie, Marlies. Ons hoop om jou gou weer te sien.
Mini S - Okt 2019
Gemiddeld
Fantasties!
40b Guesthouse's terugvoer
Baie dankie so bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer te sien.
Elna J - Sep 2019
Gemiddeld
Baie aangenaam.
Louise D - Jul 2019
Gemiddeld
Ligging was uitstekend, netjies en vriendelike ontvangs.
40b Guesthouse's terugvoer
Baie dankie Louise, was wonderlik om julle hier te he.
Daniel B - Apr 2019
Gemiddeld
Goeie, gemaklike ervaring.
40b Guesthouse's terugvoer
Baie dankie Daniel, ons sien uit daarna om julle weer te sien.
Marie L - Jan 2019
Gemiddeld
Nie waarde vir geld.
Laaíqah W - Des 2018
Gemiddeld
Die kamer is skoon en knus.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
The room is clean and cosy.
We have used this establishment on two occasions and will do so again in the future.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
40b Guesthouse's terugvoer
Thank you very much, it was lovely having the 2 young guys here. It is a pleasure doing business with companies like yours.
Marianne M - Des 2018
Gemiddeld
Heerlik ontspanne en vriendelike gashere.
40b Guesthouse's terugvoer
Baie dankie Marianne was baie lekker om julle hier te he. Kan nie wag vir julle volgende besoek nie.
Adriaan L - Nov 2018
Gemiddeld
Goed vir oornagverblyf.
40b Guesthouse's terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Volgende keer moet ons julle in kamer agter in die tuin sit dan kan jy glad nie die verkeer hoor nie.
Amalie J - Nov 2018
Gemiddeld
Ons het die ruim kamer en warm stort baie waardeer!
40b Guesthouse's terugvoer
Baie dankie vir terugvoer. Was n groot plesier om julle hier te ontvang.
Venessa F - Okt 2018
Gemiddeld
Geen voorsiening vir loadshedding en baie raas in die oggend.
40b Guesthouse's terugvoer
Ons het gasstofies nou in kamers vir loadshedding tye. Die geraas is veroorsaak deur die kerkgroepie se mense self. Daar was bespreek vir 2 persone per kamer, maar op die end was daar tot 5 mense per kamer. Warm water is voorsien. Ek het persoonlik na elke kamer gegaan en hulp aangebied. Ek vind dit net vreemd dat al die ander 14 persone die situasie verstaan het en gelukkig hier weg is.
Ntombizanele S - Mei 2018
Gemiddeld
Cleanliness was the number one thing and the welcoming of the owner we had a good stay.
40b Guesthouse's terugvoer
Thank you so much for review. Was a pleasure having you.
- Kapasiteit: 11 persone
-
Inkloktyd: 10:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerweg 40b, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom