Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- 40B Guesthouse | Lily
- Rates displayed are on a room-only basis.
- 40B Guesthouse | Rose
- Rates displayed are on a room-only basis.
- 40B Guesthouse | Bougainvilla
- Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.
Huisreëls
Troeteldiere is welkom met vooraf reëlings.
Veilige parkering en daaglikse skoonmaakdienste is gratis.
Wasgoed kan op aanvraag teen 'n bykomende koste gewas word. Maaltye is op aanvraag teen 'n bykomende koste beskikbaar.
Braaigeriewe, slaai, ens. is ook op aanvraag beskikbaar.
Neem asseblief kennis dat die instansie voorsorgmaatreëls getref het rakende gesondheid en veiligheid. Elke kamer het onder andere ontsmettingsmiddel- en antiseptiese seephouers. Alles is met warm water gewas en word daagliks met warm water, domestos en asyn skoongemaak.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
40b Voortrekker Road, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang