Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Nie geldig vir verblyf vanaf: 09 Dec 2024 tot 07 Jan 2025.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 09 Dec 2024 tot 07 Jan 2025.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.
Die breekskadedeposito word die dag na vertrek terugbetaal indien geen breekskade of skade aan woonstel aangebring is nie.
Verblyf is streng beperk tot maksimum 4 gaste en 'n addisionele fooi sal per persoon op ekstra gaste gehef word.
Partytjies en groot groepe besoekers word nie toegelaat nie.
Harde musiek is verbode. Respekteer asb. die stiltetyd vanaf 22:00.
Rook is binnenshuis verbode.
Ouers moet asb. oor jong kinders toesig hou.
Alkohol word nie by die swembad toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
22 Nicholson Avenue, Uvongo Beach, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang