4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 22 Nicholson Avenue, Uvongo Beach, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Seascape is in 'n veilige kompleks in Uvongo, KwaZulu-Natal geleë. Dié selfsorgwoonstel op die eerste verdieping het slaapplek vir 4 gaste en is ideaal vir 'n gesin.
Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed. Die gaste in hierdie 2 slaapkamers deel 'n badkamer wat 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak het.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en sitsakke. Daar is 'n TV met 'n DStv-koppelpunt, maar gaste moet hul eie slimkaart saambring. Daar is ook 'n TV-stroomboks met Netflix en Showmax. Gratis WiFi is beskikbaar.
'n Gemeenskaplike swembad en braaigeriewe is beskikbaar. Die woonstel het sy eie parkeerplek, besoekersparkeerplek en parkeerplek vir sleepwaens. Die woonstel is 350 m vanaf Uvongo se hoofstrand en stapafstand vanaf winkels en restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Janet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 22 Nicholson Avenue, Uvongo Beach, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Seascape het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
22 Nicholson Avenue, Uvongo Beach, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang