Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Hornbills Nest 419

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sarah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 12 resensies vir The Hornbills Nest 419
Netheid
4.3/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Lizaan K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizaan K
Saam met vriende

Fantasties en mooi!

Vreeslik lekker gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefan P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan P
Gesin met tieners

Relaxing.

Unit was ready on time, and the host helped immediately when asked.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maggie M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie M
Saam met vriende

Wonderful.

Wonderful and the place is what I wanted, spacious rooms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Hornbills Nest 419 se terugvoer

Thank you, Maggie. It was a pleasure hosting you. Please come again. Regards, Sarah.

The Hornbills Nest 419
Leoni A - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leoni A

Quiet, relaxing.

Took our whole family for a birthday celebration. Enough room for all, fans in the rooms help a lot. Peaceful with lots of animal visitors.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juan B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan B

Rustig, skoon, mooi.

Plek was baie netjies gewees. Sal vir seker weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Hornbills Nest 419 se terugvoer

Baie dankie, kom gerus weer.

The Hornbills Nest 419
Michael C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael C

Baie lekker rustig saam die wild wat by die huis kom kuier.

Baie lekker leefhuis en kinders het die klein swembad baie geniet. Die kampeeroorde se glybane en swembaddens was ook 'n wenner vir die kinders. Olifante het uit die swembadwater kom drink en elke aand kom inloer. Sal definitief weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andries S
Gesin met tieners

Very relaxing, a few animals come drink water at the waterhole.

Very relaxing, saw a few animals at the waterhole by the house drinking water.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tarmi P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tarmi P

Ons het my dogter se 12de verjaarsdag gevier met twee volwassenes en 9 kinders.

Die uitleg was perfek. Boonste vloer kon al die groot kinders gebruik met hul eie badkamer en onder kon ek en my man en die kleiner kinders almal in hul eie kamers met eie badkamers wees. Kan dit verseker aanbeveel vir 3 gesinne of groep van 12.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tracey K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tracey K

Great time had by all.

Great accommodation in a great park, we had everything we could have needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tjaart O - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tjaart O
Gesin met klein kinders

Baie lekker naweek gehad.

Alles was great sou net skoonmaakdiens waardeer het en hul voertuig was buite werking vir 'n wildrit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nanette G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nanette G

Heerlike familiewegbreek.

Familie van 9 se wegbreek. Dit was baie lekker, die huis het al die nodige geriewe en die foto's is presies wat jy kry. Privaat, veilig en uitstekende diens van die huiseienaar. Ons het 'n heerlike naweek gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneline L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline L

Fantasties, aswemrowend mooi!

Ons het 'n heerlike naweek gehad saam met vriende vir 'n verjaarsdagwegbreek. Die uitsig is asemrowend mooi. Die huis is baie skoon en netjies en die kamers is ruim en gerieflik. Vir 'n selfsorg-eenheid was letterlik alles daar wat jy nodig het en nog meer. Ons is beslis gou weer terug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516, Mabalingwe-natuurreservaat eenheid 419, Mabalingwe, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23035da65a7efba0b6291ff18f03b9093b56f71c40496faf3aee835abd3a4912d3148f8a34fcf2f22bc75417ea95fb7b5146?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 12) 12 5 1 5 R516 Mabalingwe Nature Reserve Unit 419 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.843748255881 28.049622285961
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem