42 Atrium
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Atrium 42, Chagupestraat 4, Hoofstraat, Shaka's Rock, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 370 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
42 Atrium is 'n moderne vakansiewoonstel is in 'n veilige kompleks minder as 1 km vanaf die strand. Dit is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende.
Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 smaakvolle slaapkamers en 2 badkamers. Die hoof- en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n enkelbed en 'n stapelbed. Gaste deel die 2 badkamers, een met 'n stort en die ander een met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus, en het 'n etenstafel met sitplek vir 6. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die kombuis lei na die sitarea waar daar gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale en Netflix is. Gratis WiFi word voorsien.
Die leefarea lei na 'n balkon met sitplek, 'n Weber-braai en 'n pragtige uitsig oor die see. Gaste kan ook die kompleks se gemeenskaplike swembad en braaigeriewe gebruik.
Slaapplek
’n Bespreking by 42 Atrium sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Uneeda Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 9
Jaar gelys 1
Ligging
- Atrium 42, Chagupestraat 4, Hoofstraat, Shaka's Rock, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 42 Atrium het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Shaka's Rock Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Atrium 42, Chagupestraat 4, Hoofstraat, Shaka's Rock, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom