- Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas
- Gratis kansellasie beskikbaar
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - 42 St Thomas Street, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
42 on St Thomas bied knus selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom in Malmesbury. Dit is ideaal vir 'n romantiese wegbreek of 'n sakereis.
Die woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n instapstort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die woonstel het 'n kombuis toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n sitarea met 'n platskerm-TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite kan gaste 'n lieflike tuin met sitplek geniet. Veilige parkering op die perseel is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Eric Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 63
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 42 St Thomas Street, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
- Gaste dink 42 on St Thomas het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
42 St Thomas Street, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie beskikbaar
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang