2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - 42 St Thomas Street, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
42 on St Thomas bied knus selfsorgverblyf met 'n aparte ingang op die eienaar se erf in Malmesbury. Dit is ideaal vir 'n romantiese wegbreek of 'n sakereis.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Daar is 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n instapstort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die woonstel het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n sitarea met 'n platskerm-TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n lieflike tuin met sitplek. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Eric Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 44
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 42 St Thomas Street, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
- Gaste dink 42 on St Thomas het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
42 St Thomas Street, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang