LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 42 Upon Williams | LekkeSlaap
+37

42 Upon Williams

Gastehuis
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: William-straat 42, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 170 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

42 Upon Williams is 'n luukse instansie in die hartjie van Klerksdorp. Die nuutgeboude verblyf is in die middel van Klerksdorp Wilkoppies en stapafstand vanaf talle vername restaurante, die Pick 'n Pay-winkelsentrum, en sosiale kerns. Die moderne gastehuis spog met moderne tegnologie en ongekunstelde binnenshuise versiering. Dit is ontwerp vir diegene wat hou daarvan om omring te wees deur hangemaakte, ongekunstelde meubels met 'n moderne aanslag. Alle kamers het en suite-badkamers, storte en toilette, 'n privaat stoep en gratis, hoë-spoed WiFi. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, mikrogolf en lugversorging in elke kamer en al die TVs in die kamers het volledige DStv.

Ontbyt, middagete en aandete word daagliks in die restaurant op die perseel bedien. Stel asb. die bestuurder in kennis indien jy bestellings vir etes gedurende verblyf wil plaas.

Daar is funksie- en konferensiegeriewe vir tot en met 70 gaste beskikbaar, met genoeg parkeerplek. Die grootskerm-slim-TV het WiFi-toegang, so dit is nie meer nodig vir kabels nie!

Jou tuiste weg van die huis. Bespreek jou verblyf vandag nog.

Besienswaardighede in Klerksdorp sluit die Klerksdorp-museum, Rio Kasino en Paintball Paradise in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • William-straat 42, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 170
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 170
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: William-straat 42, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69ddb097346597fdf9f534237eca4885fd88aebd74457126b89b842ed4f3e717ac3fd924e5a3e8caacfd2534f3931f039536?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 170  per nag (plek vir 2) 42 William Street Wilkoppies 2571 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.839806752828 26.674769271164
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!