43 Bona View
6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Cormorant Avenue, Big Bay, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
43 Bona View is 'n kontemporêre selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Big Bay. Dit bied see-uitsigte en is naby die strand, wat dit 'n ideale opsie maak vir 'n gesin of vriende wat op soek is na 'n kuswegbreek.
Dié woonstel het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n dubbelbed en deel die gebruik van 'n tweede badkamer wat met beide 'n bad en 'n stort toegerus is. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid spog met 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, ketel, koffiemasjien, eetgerei, breekware, wynverkoeler, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en wasmasjien. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en dit beskik ook oor 'n kaggel. Vir vermaak is 'n slim-TV en gratis WiFi beskikbaar.
Die leefarea maak oop op 'n ruim buitepatio met sitplek en 'n ingeboude braai wat uitsigte oor die see en Tafelberg in die verte bied. Gaste word voorsien van veilige parkeerplek en sal die gerief geniet om naby winkels en restaurante te wees.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Dwell Property Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 61
Resensies 32
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Cormorant Avenue, Big Bay, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Cormorant Avenue, Big Bay, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang