LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 43 on Congo in Emmarentia | LekkeSlaap
+41

43 on Congo in Emmarentia

Selfsorg
Serene Studio
Vanaf R730
R730 R621
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke ateljee het 'n dubbelbed, en suite-stort, kombuisie en leefarea. Die kombuisies is goed toegerus met 'n tweeplaatstoof, oond, yskassie, ketel, broodrooster, breekware en eetgerei. Elke ateljee het 'n TV met sekere DStv-kanale en toegang tot WiFi. Gaste kan in hul privaat binnehof sit en die laatmiddagsonnetjie geniet.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Tariewe geld vir selfsorfverblyf en sluit 'n verwelkomingspakket van tee, koffie en verromer in.

Huisreëls

Rook word toegelaat op die patio buite, maar nie in die ateljees nie.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Boutique Studio
Vanaf R775
R775 R659

  • Seep

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Congo-weg 43, Emmarentia, Johannesburg, 2195, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU0NGM0NzYwLTkxY2UtNGIyZS04ODU3LWY0YTQ3ODdlOWMxMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R730, nou Vanaf R621  per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 43 Congo Road Emmarentia 2195 Gauteng 086 999 0018 13:00-21:00 10:00 -26.168202589591 28.01120682209
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!