43 on Tafelberg
Beskrywing
43 on Tafelberg - Wayne's Flat beskik oor 2 slaapkamers wat onderskeidelik 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelbed het. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n gasstoof, lugbraaier, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, strykyster, strykplank, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel en gemaklike rusbanke sodat gaste kan terugsit, ontspan en kwaliteittyd saam kan spandeer. Onbeperkte WiFi en sekere DStv-kanale is beskikbaar. Die verblyf word nie deur beurtkrag geraak nie. Gaste het toegang tot 'n stoep met braaigeriewe en 'n tuin op die dak. Veilige parkeerplek agter 'n skuifhek is op die perseel beskikbaar. Daar is ook 'n bababed vir 'n baba.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Slegs gaste wat bespreek het word toegelaat om op die perseel te wees, maar reëlings kan met die eienaars getref word as jy gaste wil oornooi.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tafelbergstraat 43, Bothasig, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom